Elke skepping vertel 'n storie
Jakkals Vibes Rugsakke (Beperkte Voorraad Beskikbaar)
Jakkals Vibes Rugsakke (Beperkte Voorraad Beskikbaar)

Jakkals Vibes Rugsakke (Beperkte Voorraad Beskikbaar)

Jakkals Vibes Selfoonsak Kombo (Beperkte Voorraad Beskikbaar)
Jakkals Vibes Selfoonsak Kombo (Beperkte Voorraad Beskikbaar)

Jakkals Vibes Selfoonsak Kombo (Beperkte Voorraad Beskikbaar)

Produkte

Die Eenvoudrugsak

Die Eenvoudrugsak

Die Eenvoudrugsak

R 1,100.00
Leerblok Kussing

Leerblok Kussing

Leerblok Kussing

R 550.00
Die Fluweelhandsak

Die Fluweelhandsak

Die Fluweelhandsak

R 650.00
Die Mooi Handsak

Die Mooi Handsak

Die Mooi Handsak

R 520.00
Blommeprag Mini-Rugsakkie

Blommeprag Mini-Rugsakkie

Blommeprag Mini-Rugsakkie

R 1,100.00
Die Sagte Leerhandsak

Die Sagte Leerhandsak

Die Sagte Leerhandsak

R 550.00
Die Besonderse Handsak

Die Besonderse Handsak

Die Besonderse Handsak

R 1,100.00
Die Mini Grys Leerrugsak

Die Mini Grys Leerrugsak

Die Mini Grys Leerrugsak

R 1,050.00
Die Geskenkmandjie

Die Geskenkmandjie

Die Geskenkmandjie

R 250.00
Die Wow Selfoonsak

Die Wow Selfoonsak

Die Wow Selfoonsak

R 750.00
Die Sjokolade Leerhandsak

Die Sjokolade Leerhandsak

Die Sjokolade Leerhandsak

R 550.00
Die Selfoonsak (Kies jou eie band, want hoekom nie?)

Die Selfoonsak (Kies jou eie band, want hoekom nie?)

Die Selfoonsak (Kies jou eie band, want hoekom nie?)

R 450.00
Die Sagte Leerhandsak

Die Sagte Leerhandsak

Die Sagte Leerhandsak

R 550.00
Die Donkersjokolade Rugsak

Die Donkersjokolade Rugsak

Die Donkersjokolade Rugsak

R 890.00
Die Beaut

Die Beaut

Die Beaut

R 780.00
Die Hazelnut Leerhandsak

Die Hazelnut Leerhandsak

Die Hazelnut Leerhandsak

R 600.00

Ontdek ons verskeidenheid Skouerbande

Gee jou Storie & Leer sak 'n nuwe voorkoms met ons verwisselbare skouerbande.

Sien alle beskikbare bande

Geskenkmandjies

Die perfekte geskenk vir enige geleentheid

Kom kyk na ons verskeidenheid

Die Selfoonsak

Elke dag se noodsaaklikhede, netjies en naby aan jou hart.

Sien al ons Selfoonsakke

Die Brilsakkie

Pas perfek by jou Storie & Leer selfoonsak.

Sien al die Brilsakkies

Hoor wat sê ons kliënte - Ware stories van kliënte wat hul Storie en Leer produkte dra en geniet.

Bitter Mooi!

Goeie more, ek het my pakkie ontvang.

Baie dankie vir die wonderlike pakkie, dis bitter mooi ek waardeer dit vreeslik baie en dankie vir die ekstra geskenkie. Dankie ook vir die fantastiese verpakking als het veilig en mooi hier gekom.

Heerlike dag
Nanette🌻

Baie tevrede!

Goeiemiddag, ek het my pakkie gekry ek is baie tevrede baie dankie.

Dankie ook vir die exstra geskenkies.

Lekker dag.

Suvane

Regtig baie tevrede!

Goeie môre Jacqueline, baie-baie dankie vir my pakkie. Die Jakkals Vibes leer rugsakke is pragtig. 😍

Baie dankie ook vir die verrassing geskenkies, dis baie spesiaal en dierbaar van jou. Ek's regtig baie tevrede en dankbaar teenoor jou.

Hoop jy't 'n fantagoriese daggie verder. Groete Rentia 💕